
2025: Dit was die besigste spoorwegstasie in Afrika: Johannesburg Spoorwegstasie: Sonder die spoorwegpolisie gaan dinge bra moeilik
Foto’s - Koos Kok. Byskrifte Hennie Heymans.
Koos Kok vertel hy het die foto’s gister (21-07-2025) by die Nelson Mandela brug, in Johannesburg by die Nelson Mandela-brug afgeneem.
Let op al die pantograwe van die elektriese treine is gesteel en u sal ook sien al die bo-baan kragdrade is ook gesteel. Mens wonder hoe die treine aan die binnekant lyk?

Daar is nie ‘n stukkie draad oor nie.... Rollende materiaal verbleik en roes ....

‘n Toonbeeld van verwaarlosing .... Die eens besige pendeltreine...
Die spoorweë kan nie meer direk treine van Johannesburg na Kaapstad toe stuur nie – hulle moet van Johannesburg via Kroonstad en Bloemfontein na Kimberley reis en dan vandaar na die Kaapstad. Baie diesels word op die roete aangewend wat die vervoerkoste opjaag.

Related Articles

National Security: Free State: Theft of Catenary Copper Wires for Electric Locomotives
August 14, 2025

2025: Crime on the Main Railway Line Between Johannesburg and Kimberley
May 28, 2025

The Demise of the Sa Railways Police. 2025: Sightings at Hamilton Station on Mainline. 1964: Memories of Sadf-Training at 16th Supply and Transport Company
August 17, 2025

Cover Story Upcoming Nongqai Vol 16 No 3
March 15, 2025

Flyday is Officer’s Day
October 25, 2025