NONGQAIPolice & Defence History of South Africa
DONATE
Cover Story Upcoming Nongqai Vol 16 No 3

Cover Story Upcoming Nongqai Vol 16 No 3

March 15, 20251 min read

VOORBLAD | COVER: NONGQAI VOL 16 NO 3

Abstract: Mounted Constable CW Potgieter circa 1951 Johannesburg

Keywords: Cora Bosch, CW Potgieter, Mounted Constable 1951 Johannesburg

Cora Bosch skryf: “My pa Christiaan W Potgieter in die berede afdeling, 1951, Johannesburg. Ek dink Jeppe-straat.

"Hy was van die plaas - Marico omgewing. Vang ‘n dief, gaan hof toe. Daar moet hy Engels praat wat die boerseun nie eintlik kon praat nie. Hy sê toe in Engels hy het die dief gevang en hy het "hand-shoes" gedra. My pa het vertel toe bars almal in die hof, uit van die lag. Die landdros het hom toe reggehelp." (Hy moes natuurlik "gloves" gesê het, en nie handskoene direk vertaal het nie!).  


Share this article:


Comments (0)

Leave a Comment