NONGQAI BOOKS & WRITERS / Nongqai Skrywers & Boeke
Net 'n Laspos - Johan van Zyl
Johan van Zyl vertel van Just Nuisance, die Groot Deense hond wat in Simonstad met Britse matrose bevriend geraak het en later amptelik as matroos ingeskryf is. Hy beskryf ook sy avonture, sy 'huwelik', en sy dood en militêre begrafnis.