NONGQAIPolice & Defence History of South Africa
DONATE
Vroue-Hoekie / Ladies Corner

Vroue-Hoekie / Ladies Corner

February 11, 20261 min read

VROUE-HOEKIE / LADIES CORNER

Ida Steyn

Ons vroue-redakteur, Ida Steyn, berig soos volg:

Kapt Wanda Barker: Gestasioneer te Mount Road SAPS, Gqeberha

Al die nuwe lede wat uitgeplaas word, word aan haar toevertrou en kry die nodige indiensopleiding wat die volgende behels:

•Voetpatrollie in die in die woonbuurte van die stasiewyk, in die Malls en langs die strand.

Kommentaar

Welgedaan Kapt Wanda jy maak ons trots


Share this article:


Comments (0)

Leave a Comment