
%22SQUAD CARS%22 OP ONS NONGQAI YOUTUBE KANAAL
EPISODE #10 VAN SPRINGBOK RADIO-REEKS PAS GELAAI
Wat was nou lekkerder as om naweke te kon inskakel op Springbok Radio se uitstekende radiodrama-reeks oor die SAP Blitspatrollie, "SQUAD CARS".
NONGQAI se eie YouTube kanaal dra hierdie episodes as "podcasts". U kan daarna luister met hierdie skakel:
https://youtu.be/sxd89fK_49s
Soos wat die reeks-nommer aandui, is daar reeds NEGE ander episodes ook gelaai (indien u nog nie daarna geluister het nie). Plus natuurlik ander interessante video's, soos van die SA Polisie se Koor en Boere-orkes.
Om ons YouTube-kanaal te besoek, KLIEK HIER.
Omdat baie van hierdie "podcasts" saamgestel is rondom wat aanvanklik net klank-opnames was, het ons heelwat interessante foto's bygesit - in die geval van "Squad Cars", van voertuie van die Blitspatrollie van daardie jare.







Related Articles

Squad Cars Episode 11 the Safe Crackers
April 19, 2024

NONGQAI Special series : The men speak : Brig Fanie Bouwer
January 19, 2024

Nongqai Ladies Edition April 2024 Now Available
April 20, 2024

NONGQAI SERIES : The men speak : Brig Hennie Heymans
January 7, 2024
Nongqai Special Edition Dieter Gerhardt Preview
April 3, 2024