Spotprente Deur O/korp Jh Jackson Gepubliseer in die Nongqai
July 20, 20251 min read
SPOTPRENTE DEUR O/KORP JH JACKSON: GEPUBLISEER IN DIE NONGQAI
Hennie Heymans
Ek het met die Nongqai groot geword. As klein seuntjie het ek baie op my Vader se skoot gesit en dan het ons deur die Nongqai geblaai en ek het altyd van “Jackson” se spotprente gehou. Jackson het ook spotprente vir die “Outspan” geteken.
Brig-genl (prof) Deon Fourie (SAW) het Jackson geken en baie storie oor die kunstenaar vertel.
'n Foto wat tekening, teks, klere bevat
AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.'n Foto wat tekening, klere bevat
AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.'n Foto wat tekening bevat
AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.'n Foto wat tekening, soogdier bevat
AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.'n Foto wat tekening, hoed, klere, knipkuns bevat
AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.'n Foto wat tekening, klere, skoene, wiel bevat
AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.'n Foto wat teks, tekening, soogdier, klere bevat
AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.'n Foto wat skermskoot bevat
AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.