
MY EERSTE GRENSBESOEK, 1988
AO Gert Visagè
ABSTRACT
A police colleague’s son visited the border as a 14-year-old boy. He shares his memories
Search Terms: SA Police; Border War; Oshakati

So loop my geheue terug na Oshakati, 1988.
As ‘n 14-jarige laaitjie wat gedink het om ‘n polisieman te word. Aan die Flossie wat geland het op Ondangwa, met die pilot se duik-maneuvers om moontlike missiele te ontduik…
So ‘n 3-ure vlug vanaf Waterkloof-lugmagbasis. Die sandsakke teen die huis op Oshakati, wat as beskerming dien ingeval van ‘n aanval. Oujaarsaand was dit “duisendvoeters, pencilflair en donderbuise” wat afgeskiet is.
Die witsand van Oshakati het mooier gelyk as seesand, maar natuurlik sonder die see se golwe – net maar die mirage in die verte van die hittegolwe…
Wat ‘n belewenis!
Vandag nog respek vir hulle wat daar was en veral vir hulle wat die hoogste prys betaal het om te dien en te beskerm: Servamus et Servimus.

Related Articles

NONGQAI Special series : The men speak : Brig Fanie Bouwer
January 19, 2024

SA Police Badge
January 2, 2024

S a Police Security Branch Series Part 4
April 22, 2024

Philosophizing in the Ovamboland Bush; Then Disaster Struck
April 12, 2025

2025: The South African Police (sap) Counter Insurgency (coin) Unit Veterans League's Annual Memmorial
July 19, 2025