NONGQAIPolice & Defence History of South Africa
DONATE
SA Railway Police Foundation

SA Railway Police Foundation

February 4, 20241 min read

South African Railway Police Foundations

BOUSTENE VAN DIE SA SPOORWEGPOLISIE

Luitenant-kolonel sir Percy Girouard was die Bevelvoerder van die IMR wat in die Transvaal en Oranje Vrystaat bedrywig was nadat die konvensionele oorlog tot ‘n einde gekom het. Hierdie spoorweg het sy eie spoorwegpolisie gehad.

Die IMR is gevorm uit 'n samesmelting van Oranje Vrystaatse Regering Spoorweë, die Nederland-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy (NZASM) en die Pretoria-Pietersburg Spoorweg.

Aan die einde van die oorlog, in Julie 1902, het die IMR in Julie 1902 die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë geword.

IMR badge
IMR badge
Lt Col Sir EPC Girouard, KCMG, DSO, RE, Officer Commanding IMRVC 1901 to 1902
Lt Col Sir EPC Girouard, KCMG, DSO, RE, Officer Commanding IMRVC 1901 to 1902
1 Lank nuut
1 Lank nuut

Share this article:


Comments (0)

Leave a Comment