
INSPECTIONS
Inspeksies in die Polisie
Brig HB Heymans
1880 Natal Mounted Police

Natal Police (1894 – 1913)

1913 – 1994: Suid-Afrikaanse Polisie
Inspeksies 1950 -1960





Beredemanne (Toevallig is die man op die foto my troepsersant, sers H Tulleken, van 1964).

Voetmanne
SAP- Inspeksies 1990

Inspeksies
Die SAP het deeglik van inspeksies gebruik gemaak om foute te herstel, indiensopleiding te doen en gebreekte of verslete toerusting te vervang.
Ons as konstabels (1960’s) moes ook met ons Staande Orders en ander boeke parade inspeksie “staan”.
Alle werk op die stasie, asook die stasie self en die terrein, is daagliks inspekteer met inbegrip van dossiere. Elke dossier is dan weekliks en maandeliks geïnspekteer. Stasies is deur die distriks-offisiere geïnspekteer. Die distriks-kommissaris moes ook elke stasie minstens een per jaar inspekteer. Die DK moes lykshuise in sy distrik elke week besoek.
Tapkantiene, teeklubs en sportklub se “boeke” moes ook nagesien word en die staande voorskot. Alle voertuie, bande, voorraad moet beskikbaar en korrek wees.
Dan het die afdeling (of streek) ook gereeld inspeksies gedoen. Hoofkantoor (Inspektoraat), die kwartiermeester en die ouditeur-generaal het ook gereeld inspeksies gedoen. So het ander afdelings ook inspeksies gedoen bv BO Speurtak, BO Hondeskool, BO Veiligheidstak en BO Handelstak om ‘n paar voorbeelde te noem – ook plaaslike inspeksies uitgevoer.
Sekere dossiere soos bv moord-dossiere is een maal per jaar weer vorentoe gebring vir ondersoek en inspeksie.
Vandag sal u verbaas wees dat ek aangespreek is omdat ‘n polisieman nie die stempel op die voorgeskrewe plek op die Erkenning van Skuld kwitansie gestempel het nie!
Die kommissaris as hoof-rekenpligtige is goed bystaan van grondvlak tot by hoofkantoor.
Kommentaar
Enige kommentaar sal welkom wees.

Related Articles

Nongqai Magazine: From Natal Police to South African Police and South African Forces (1907 – 1961): Revived and Still Going Strong
June 18, 2025

Nongqai Album 2/2026
February 17, 2026

Historical Photograph Natal Mounted Police 1874 – 1894
September 6, 2025

Natal Colony: Pionier African (Zulu) Policemen
December 10, 2025

Historic photo dated 1884 taken of Officers attached to the Natal Mounted Police
September 9, 2025