NONGQAIPolice & Defence History of South Africa
DONATE
Nongqai Afrikaans Dictionary of Policing and National Security Terminology

Nongqai Afrikaans Dictionary of Policing and National Security Terminology

August 15, 20251 min read

NONGQAI SE AFRIKAANSE WOORDEBOEK VIR VEILIGHEIDSTUDIES

(Insluitend baie volkseie polisie-terme)

Saamgestel deur Brigadier H.B. Heymans (afgetree)

Vir aflaai as pdf, KLIEK HIER

Omdat die Woordeboek digitaal saamgestel is, kan dit maklik deurlopend opgedateer word met nuwe inskrywings - stuur dus ASSEBLIEF u bydraes in vir insluiting, na: editor@nongqai.org of sommer maklik met die kommentaar-funksie hieronder.

Kom ons maak hierdie 'n grootse spanpoging, om ons professie se kultuur-eie vir die nageslag te bewaar! Dankie by voorbaat, en geniet die spitsvondigheid van sommige van die terme!

ABSTRACT: Digital dictionary in Afrikaans of national security and policing terminology

KEYWORDS: Afrikaanse woordeboek vir Veiligheidstudies


Share this article:


Comments (0)

Leave a Comment