NONGQAIPolice & Defence History of South Africa
DONATE
SSVR Sekretaris van Staatsveiligheidsraad (SSSC)

SSVR Sekretaris van Staatsveiligheidsraad (SSSC)

October 17, 20231 min read

AP Stemmet

Van links na regs: AP Stemmet, genl majoors Kiewiet Geldenhuys (SALM) en JFJ van Rensburg (SA Leër) – Na aftrede by die SAW het genl Van Rensburg by die SA Polisie (V-tak) aangesluit waar hy die rang van tydelike brigadier beklee het.)

Mnr AP Stemmet met besoek aan Taiwan (ROC)

Vlnr: Streekshofpresident (afgt) Koos Pietersen. [In ons jeug staatsaanklaers, Johannesburg. Gas op ons troue 5 Des 1964. Ons jonges het baie by hom geleer.] In die middel mnr AP Stemmet en mev Petro Stemmet. Mnr Stemmet was die voorlaaste sekretaris van die SSVR.


Share this article:


Comments (0)

Leave a Comment